← Back to opportunities

Workshop manager / werkswinkelbestuurder

📍 Location
remote
⏰ Job Type
Full-time
📅 Posted
July 09, 2026

About the Role

Lees meer oor Workshop Manager / Werkswinkelbestuurder Workshop Manager / Werkswinkelbestuurder Provinsie : Vrystaat

Kern doel van die pos: Effektiewe beheer en bestuur van werkswinkel om ‘n volhoubare diens te lewer aan alle OVK Groep...

Effektiewe beheer en bestuur van werkswinkel om ‘n volhoubare diens te lewer aan alle OVK Groep kliente met winsgewindheid. Kennis van Toyota werkswinkel prosedures.

Vaardighede: Rekenaarvaardig (MS Office) Onderhandelings vaardigheid Diagnosering vaardigheid Goeie interpersoonlike vaardighede.

Verantwoordelikhede: Beheer en bestuur van administrasie. Mark aandeel groei. Bestuur en onderhoud van bates. Daaglikse vergaderings met personeel.

OVK is ‘n gelyke geleenthete werkgewer. Ons moedig persone uit aangewese groepe, asook persone met gestremdhede, aan om aansoek te doen. #J-18808-Ljbffr

Ready to Join Through a Referral?

Apply now and get connected directly with the hiring team

Apply for this Position