About the Role
Kern doel van die pos: Bestuur kliëntediens, retensie en werwing van nuwe besigheid binne die FAIS raamwerk. Bystand...
Bestuur kliëntediens, retensie en werwing van nuwe besigheid binne die FAIS raamwerk.
Bystand aan versekeringskantore as Versekeringspesialis. Com graad of gelykwaardige kwalifikasie; Geldige rybewys. Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Moet onder druk kan funksioneer; Die vermoë om goeie interpersoonlike verhoudinge te kan handhaaf en personeel te kan motiveer; OVK Korporatiewe Video 2025 Die OVK Groep het werksaamhede in verskeie landbougebiede en lewer wye reeks produkte en dienste aan sy kliënte. Die Korporatiewe video gee ‘n kort oorsig oor... Nuutste Dokumente Alle nodige statutere dokumente en amptelike verslae van die OVK-Groep kan hier...
Ready to Join Through a Referral?
Apply now and get connected directly with the hiring team
Apply for this Position