← Back to opportunities

Junior Attorney

📍 Location
Pretoria
⏰ Job Type
Full-time
📅 Posted
June 19, 2026

About the Role

Posbenaming: Junior Prokureur (RAF)/3de party
Ligging: Pretoria-Oos, Gauteng
Werksomgewing: Kantoor-gebaseer
Maandag tot Donderdag: 08:00 – 16:30
Vrydag: 08:00 – 15:00


Oorsig


’n Gevestigde prokureursfirma in Pretoria-Oos is op soek na ’n Junior Prokureur om by hul professionele span aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die bestuur van eie litigasielêers en die effektiewe hantering van regsake vanaf instruksie tot afhandeling.
Die ideale kandidaat moet reeds as prokureur toegelaat wees, oor ’n LLB-graad beskik en vorige ondervinding binne ’n regspraktyk hê. Die kandidaat moet selfstandig kan funksioneer, sterk administratiewe vaardighede hê en uitstekende diens aan kliënte kan lewer.

Sleutelverantwoordelikhede


1. Litigasiebestuur



  • Bestuur eie litigasielêers vanaf...

Ready to Join Through a Referral?

Apply now and get connected directly with the hiring team

Apply for this Position