← Back to opportunities

Conveyancing Attorney

📍 Location
Cape Town
⏰ Job Type
Full-time
📅 Posted
July 14, 2026

About the Role

Posbenaming: Conveyancing Prokureur / Conveyancing Attorney
Ligging: Kaapstad, Wes-Kaap
Werksomgewing: Hibriede werk

Oorsig


’n Gevestigde prokureursfirma in Kaapstad is op soek na ’n ervare Conveyancing Prokureur om leiding te neem van die firma se Eiendomsafdeling. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die hantering én toesig van transporttransaksies, asook die effektiewe bestuur van die afdeling.
Die ideale kandidaat beskik oor uitgebreide ervaring in transportreg, uitstekende leierskap- en bestuursvaardighede en die vermoë om groot volumes werk onafhanklik en akkuraat te bestuur.

Sleutelverantwoordelikhede


1. Transporttransaksies



  • Ontvang en evalueer instruksies rakende transport- en verwante aangeleenthede.

  • Hanteer transporttransaksies vanaf instruksie tot registrasie en afhan...

Ready to Join Through a Referral?

Apply now and get connected directly with the hiring team

Apply for this Position