β Back to opportunities
π Ligging: Akasia, Pretoria
π Posisie: Voltyds
'n Gevestigde maatskappy in die Akasia, Pretoria-omgewing is op soek na 'n bekwame en ervare Boekhouer om by ons span aan te sluit. Ons benodig 'n hoogs georganiseerde persoon met sterk finansiΓ«le administrasievaardighede en 'n deeglike begrip van boekhoudkundige beginsels. Bewese ervaring met Pastel Partner is 'n ononderhandelbare vereiste vir hierdie pos.
About the Role
Boekhouer/Bookkeeper β Akasia, Pretoria
π Ligging: Akasia, Pretoria
π Posisie: Voltyds
Ervare Boekhouer
'n Gevestigde maatskappy in die Akasia, Pretoria-omgewing is op soek na 'n bekwame en ervare Boekhouer om by ons span aan te sluit. Ons benodig 'n hoogs georganiseerde persoon met sterk finansiΓ«le administrasievaardighede en 'n deeglike begrip van boekhoudkundige beginsels. Bewese ervaring met Pastel Partner is 'n ononderhandelbare vereiste vir hierdie pos.
Hoofverantwoordelikhede:
- Volledige boekhoufunksie tot en met proefbalans.
- Verwerking en vaslegging van finansiΓ«le transaksies op Pastel Partner.
- Bank-, debiteure- en krediteure-rekonsiliasies.
- Bestuur van krediteure- en debiteure-rekeninge.
- BTW-berekeninge en indienings.
- Voorbereiding van maandelikse fin...
Ready to Join Through a Referral?
Apply now and get connected directly with the hiring team
Apply for this Position