← Back to opportunities

Assistent Logistics Manager

📍 Location
Ladismith
⏰ Job Type
Full-time
📅 Posted
June 03, 2026

About the Role

Posbenaming: Assistent Logistieke Bestuurder
Ligging: Ladismith, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Werksomgewing: Operasioneel / Kantoor-gebaseer
Vlak: 2+ jaar ondervinding
Werksure: Lang ure en 24/7 bystand waar operasioneel benodig

Oorsig


’n Logistieke onderneming in Ladismith is op soek na ’n dinamiese en selfgemotiveerde Assistent Logistieke Bestuurder om die Logistieke Bestuurder te ondersteun met die daaglikse koördinering, administrasie en beheer van logistieke bedrywighede.
Die ideale kandidaat moet sterk administratiewe vermoë hê, georganiseerd wees en gemaklik funksioneer in ’n vinnige logistieke omgewing waar probleemoplossing, akkuraatheid en goeie kommunikasie van kardinale belang is.
Hierdie rol is ideaal vir ’n jong kandidaat wat werklik bereid is om te leer, professioneel te groei en langtermyn stabiliteit binne die besigheid te bo...

Ready to Join Through a Referral?

Apply now and get connected directly with the hiring team

Apply for this Position